Landbouweekblad, Desember 2003: ‘Steeks perde se Moses!’
DAAR is basies twee denkrigtings in perde-afrigting: Die wat glo ‘n mens moet ‘n perd fisiek domineer en horn selfs slaan totdat sy wil gebreek is en hy ingee, en die wat glo perde kan afgerig word om in die menslike omgewing aan te...